Hy was tot verlede jaar die visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat. Petersen het 'n doktorsgraad in ingenieurswese en was vroeër jare betrokke by Anglo American en die WNNR.
Die twee Bloemfonteinse spanne wat deel is van vanjaar se Varsitybeker, het albei Maandag 24 Februarie geseëvier in die tweede ronde van die reeks.
Jefferson J. Dirks-Korkee en Karabelo Plaatje was dramastudente aan die Universiteit van die Vrystaat maar in hul nuutse ...
In ’n fees van drieë en hardlooprugby het die verdedigende kampioene in die Varsitybeker-toernooi, die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Shimlas, die span van die Universiteit van Johannesburg (UJ ...