Hy was tot verlede jaar die visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat. Petersen het 'n doktorsgraad in ingenieurswese en was vroeër jare betrokke by Anglo American en die WNNR.
Wat is aalwurms?Aalwurms is een van die mees algemene lewende organismes op aarde, maar omdat hulle mikroskopies klein is, ...
Dr. Candice Jansen van Rensburg, senior lektor aan die departement dierkunde en entomologie aan die Universiteit van die ...