Dit is vir seker die inwoners en ondernemings wat die swaarste geraak gaan word. Ekonomiese groei in die Vrystaat word deur wanbestuur en korrupsie versmoor, en dit is die mense wat daaronder ly en in ...
Die onderbreking van elektrisiteitstoevoer na die Moqhaka-, Ngwathe- en Nketoana-munisipaliteit weens wanbetaling aan Eskom kan inwoners en sakeondernemings moontlik teen April in die duister laat.
In dieselfde tydperk in 2024 het die getal met 11,6% gedaal. Slegs 1 086 gevalle is aangemeld. In die Vrystaat was daar in dieselfde tydperk ’n effense toename in aangemelde seksuele misdade van 1 069 ...
Armand Cloete, VF Plus-wetgewerlid, beskryf die toespraak as “’n mors van tyd en belastinggeld” en sê: “Die premier en die ANC skuld die inwoners van die Vrystaat eintlik ’n verskoning. “Sy behoort ...